Aanbieders

Frikkie Pretorius en Magda Timms deel ñ groot liefde vir radio en musiek. Hulle is ook aanbieders van die enigste Afrikaanse Musiekprogram op ñ FM gemeenskap radiostasie in Pietermaritzburg.
In die afgelope 2 jaar het hulle die voorreg gehad om onderhoude met die volgende mense te voer:

  1. Manie Jackson en Tommy Dell
    Manie Jackson en Tommy Dell
    Pietermaritzburg gemeenskapsradio studio
  2. Duzi Kanoe Kampioen, Andy Birkett
    Duzi Kanoe Kampioen, Andy Birkett
    Pietermaritzburg gemeenskapsradio studio
  3. Jack Parrow
    Jack Parrow
    Golden Horse Casino (Pietermaritzburg)
  4. Loki Rothman
    Loki Rothman
    Golden Horse Casino (Pietermaritzburg)
  5. Emmanuel Pietersen
    Emmanuel Pietersen
    Pietermaritzburg gemeenskapsradio studio
  6. Manuel Escorcio en Belia Lourens
    Manuel Escorcio en Belia Lourens
    Pietermaritzburg gemeenskapsradio studio
  7. Julius Van Der Walt
    Julius Van Der Walt
    Pietermaritzburg gemeenskapsradio studio